10 MANS EN 'n VROU

10 MANS EN 'n VROU -- JOKE




11 Mense (10 mans en 'n vrou) het om lewe en dood aan 'n tou vasgehou wat onder aan 'n helikopter vasgemaak was. Die tou was vinnig besig om uit te rafel onder die gewig. Hulle stem toe saam dat een persoon sal moet los, anders gaan almal hulle te pletter val. Toe niemand egter los nie, maak die vrou 'n roerende toespraak waarin sy sê dat sy haar eie lewe sal opoffer ter wille van al die ander. Die mans was so beïndruk dat hulle spontaan begin hande klap . . .



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--