30 JARIGE MAN NADER

30 JARIGE MAN NADER-- JOKE


'n 30 jarige man nader 'n ou tannie in 'n rocking chair op haar voorstoep.

"Ek kon nie help om te sien hoe gelukkig tannie lyk nie. Wat is tannie se

geheim vir 'n so 'n lang, gelukkige lewe?"

"Ek rook 3 pakkies skywe 'n dag", se sy "en maak 'n paar stywe lyne elke dag.

Voor ek gaan slaap rook ek 'n groot zol dagga. Verder drink ek 'n bottle Jack

Daniels elke weeksaand en eet net junk food. Ek drink ook hectic baie pille

elke naweek en doen geen oefening nie."

"Dis absoluut amazing tannie", se die man verstom, "hoe oud is tannie?"

"Vier-en-twintig"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--