AFGETREK BY 'n SPOEDLOKVAL

AFGETREK BY 'n SPOEDLOKVAL -- JOKE



Koos en sy vrou word afgetrek by ‘n spoedlokval.
“Meneer u het het 90 gery en die spoedbeperking is 60.” sê die bloubaadjie.
“Nee ek het net 60 gery.” sê Koos.
“Nee meneer, u het 90 gery.” sê die bloubaadjie.
“Nee ek het nie!” gil Koos.
Net hier leuen Koos se vrou oor en sê: “Meneer, ek moet jou waarsku, mens sukkel nie met my man as hy gedrink is nie.”



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--