AGTJARIGE SEUNTJIE WORD

AGTJARIGE SEUNTJIE WORD -- JOKE



'n Agtjarige seuntjie word ondersoek deur die kinderarts. Die dokter klop teen sy bors en vra: "Kan jy daai geluid hoor? Dis die geluid wat jou longe maak. Weet jy wat is in jou longe? "Lug" sê die seuntjie. Die dokter vra weer: "Hoor jy daardie klop geluid? Dit is jou hart. Waarmee is jou hart gevul?" Sonder om te huiwer sê die seuntjie: "Liefde".



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--