AS EK GAAP -- JOKE
"As ek gaap, hou ek altyd my hand voor my mond," sê Jannie se Ouma toe hy 'n groot gaap gee. "Ek hoef dit nie te doen nie, Ouma, my tande sit nog vas in my mond," antwoord Jannie.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--