AS EK MY HUIS VERKOOP

AS EK MY HUIS VERKOOP -- JOKE


"As ek my huis verkoop en al die geld vir die kerk gee, sal dit my in die hemel kry?", vra ek vir my Sondagskool klassie.
"Nee!" antwoord hulle gelyk
"As ek elke dag die kerk skoonmaak en die gras sny, sal dit my in die hemel kry?"
"Nee!" antwoord hulle weer.
"As ek baie lief is vir my man en my kinders is en net goed doen aan diere, sal dit my in die hemel kry?"
"Nee!" is die antwoord weer.
"Nou as dit nie help nie - hoe kan ek in die hemel kom?"
'n Sesjarige seuntjie skree, "Juffrou moet eers doodgaan!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--