AS JY .....

AS JY ..... -- JOKE


As jy die dag sonder koffie of opkikkers kan begin...
As jy opgewek kan wees en pyne en skete kan ignoreer...
As jy jouself kan weerhou daarvan om te kla en mense te verveel met jou probleme...

As jy elke dag dieselfde kos kan eet - en dankbaar is daarvoor...
As jy kan verstaan dat geliefdes te besig is om tyd aan jou af te staan...
As jy kan verstaan dat mense dinge op jou uithaal as iets verkeerd loop en jy niks daarmee te doen het nie...

As jy kritiek en skuld kan aanvaar sonder om self iemand te blameer
As jy die lewe in die oë kan kyk sonder leuens en voorgee...
As jy spanning kan hanteer sonder medikasie...
As jy sonder drank kan ontspan... en
As jy kan slaap sonder slaappille...
Dan is jy heelwaarskynlik...

Die familie se waghond!

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--