BEJAARDE EGPAAR BESOEK

BEJAARDE EGPAAR BESOEK -- JOKE


'n Bejaarde egpaar besoek hul dokter vir hul jaarlikse ondersoek. Nadat die dokter die oubaas deeglik ondersoek het en geen fout kon vind nie, vra hy of daar iets spesifiek is wat die oom wil hê waarna hy moet kyk. Die oom verduidelik dat hy nou nie uit die slaapkamer wil praat nie, maar dat daar tog iets is wat pla. "Nadat ek seks met my vrou vir die eerste keer het, kry ek warm en sweet verskriklik. Na die tweede keer kry ek vreeslik koud en gaan aan die bewe"

Na die Tannie se ondersoek vra hy haar bietjie meer uit oor die oom se snaakse probleem. "Ag, dis nie snaaks nie," sê die tannie. "Die eerste keer is gewoonlik in die somer en die tweede keer in die middel van die winter!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--