BEL KOOS SY VROU

BEL KOOS SY VROU -- JOKE




Kort na die kroeg se toemaaktyd bel Koos sy vrou uit sy motor.
"Skat, jy moet seblief dadelik kom en my kom haal hier by die pub. Die blêsidse diewe het die kar se stuurwiel, die pedale, selfs die hele blêddie dashboard gesteel."
"Koos," sê sy vrou "jy is al weer op die agterste sitplek!"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--