BLONDINE AAN HAAR VRIENDIN

BLONDINE AAN HAAR VRIENDIN -- JOKE


Blondine aan haar vriendin: "Ek kan dit nie verstaan nie. Daar groei wortels in my ore." Vriendin: "Hoe het dit gebeur?" Blondine: "Ek weet glad nie. Ek het kool geplant."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--