BRAKPAN ETIKET

BRAKPAN ETIKET -- JOKE


ETIKET VIR BRAKPANNERS

(soos voorgeskryf deur Emsie Schoeman, en hersien deur Andre P.Brink)

ALGEMEEN

1. Moet nooit bier saamvat na 'n job interview nie.

2. Probeer eers uitvind wie die mense in jou jaard is voor jy begin skiet.

3. Die dominee smaak dit nie as jy 'n cooler box saamvat kerk toe nie.

4. As jy die bed moet stofsuig is dit tyd om ander lakens op te sit.

5. Selfs al is jy seker jy is ingesluit in die testament, moenie jou Venter

saamsleep na 'n begrafnis toe nie.

UITEET

1. As jy wyn skink, tilt die paper cup sodat jy nie die "vrug" van die wyn

bederf nie.

2. As jy uit die bottel uit drink, hou hom so vas sodat jou vingers die label

toehou.


ONTHAAL IN JOU HUIS

1. Moenie jou geliefde opgestopte hamster/kat/hond/aap op die koffietafel sit

nie.

2. Moenie dat jou hond van die tafel eet nie (al is sy maniere beter as jou

gaste s'n).


PERSOONLIKE GESONDHEID

1. Terwyl ore gereeld moet skoongemaak word, is dit 'n job wat verkieslik met

jou eie bakkiesleutels gedoen moet word.

2. As jy toiletware reg gebruik kan jy 'n paar dae gaan sonder 'n wassie.

3. Grond en olie onder jou vinger naels is 'n social nee, want dit gee daai

finger snacks 'n snaakse smaak en cherries laaik dit nie so kwaai nie.

VERHOUDINGS (buite die familie)

1. Bied altyd aan om die aas aan jou goose se hoek te sit, veral met die eerste date.

2. Wees aggressief. Laat weet haar jy wag al twee jaar om met haar uit te gaan

nadat jy daai goed gelees het teen die toilet muur daar by Shoprite.

3. Maak seker jy vind uit by haar ma-hulle wanneer sy by die huis moet wees.

Party sal sê 10-uur, ander "Maandag". As die antwoord Maandag is,is dit jou job

om te sorg dat sy betyds by die skool is.

FLIEK

1. Huilende babas moet verkieslik na die voorportaal gevat word en onmiddelik

na die show gehaal word.

2. Moenie met die mense op die screen probeer praat nie. Jarelange wetenskaplike navorsing het bewys dat hulle jou nie kan hoor nie.

TROUES

1. Kleinvee is nie so 'n hot trougeskenk nie.

2. As jy die bruid langer as 5 sekondes soen, kan jy miskien geskiet word.

3. Vir die bruidegom: Huur 'n tux; 'n corduroy broek en T-shirt met 'n

cummerbund werk nie so lekker nie.

4. Al is dit moelik, se maar ja vir sokkies en skoene (al is dit dan net vir

die kerk).

BESTUUR

1. Dim jou ligte as 'n kar van voor af kom, al is jou gun gelaai.

2. As jy by 'n 4-way stop kom, ry die ou met die grootste wiele eerste.

3. Moet nooit 'n ander blaar se kar tou met pantyhose en duct tape nie.

4. As jy jou vrou/goose met 'n kannetjie stuur om te gaan petrol haal, is dit swak maniere om haar te vra om bier ook terug te bring.

5. Moenie spin as jy in 'n begrafnisstoet ry nie.

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--