BROER PIET HOE GAAN DIT -- JOKE
"Broer Piet, hoe gaan dit deesdae met die drankprobleem?" wil die dominee weet. "Nee, dominee, ek drink nie meer so baie nie. As ek een dop inhet, is ek 'n ander man .......... en kan hy vir jou suip!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--