DAAR IS BLYKBAAR

DAAR IS BLYKBAAR -- JOKE


Daar is blykbaar nou sokker vir blindes ook! Hulle sit 'n klokkie in die bal dan weet hulle waar hy is. Maar nou is die SA span in die hof... Hulle het die roomys verkoper dood geskop!


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--