DAAR IS 'n GORILLA IN JOU

DAAR IS 'n GORILLA IN JOU -- JOKE


Ou Koos word een aand skielik wakker met 'n geraas in sy agterplaas. Hy kyk by die venster uit en sien dat daar 'n helse groot gorilla in sy boom rond swing.

Ou Koos, wat maar skrikkerig is soek gou 'n ou wat 24/7 gorillas vang se nommer in die geelbladsye en hy bel die nommer. So 'n halfuur daarna kom hy daar aan met 'n stok, hand-cuffs, 'n Jack Russel hond en 'n haelgeweer.

Die gorilla vanger verduidelik toe vir Koos dat hy in die boom gaan klim, dan gaan hy die stok i die gorilla se gatdruk tot die gorilla uitval, as die gorilla die grond tref sal die Jack Russel hom aan die knaters gryp, die gorilla sal dan net vir sy paaltjies keer en dan moet Koos net die hand-cuffs aan die gorilla se hande sit.

Ou Koos sê hy verstaan maar wil nog net weet waarvoor die haelgeweer is? Die gorilla-vanger: "SKIET DIE HOND AS EK UIT DIE BOOM UIT VAL!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--