DAAR WAS 'n OU WIE

DAAR WAS 'n OU WIE -- JOKE


Daar was 'n ou wie se lewensideaal dit was om 'n obsene telefoonoproep te maak. Toe 'n vrou met drie pragtige dogters (twee grotes en 'n kleintjie) op 'n dag oorkant hom intrek, dog hy nou is dit sy kans! Nie lank nie of jy klim op die telefoon en die klein dogtertjie antwoord. "Hallo dogtertjie, is jou mammie daar?" "Nee oom, my ma is nie hier nie." "Hhhmmm, is jou oudste sussie dan daar?" "Nee oom, my oudste sussie is nie by die huis nie." Die ou begin nou werklik desperaat raak. "Is jou ander suster daar?" "Nee oom, my ander suster is ook nie hier nie." Man: "Oukei dan, GAGGAS - KAKKAS - POEFIES!!!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--