DANKIE VIR DIE KOEK

DANKIE VIR DIE KOEK -- JOKE



Jannie: "Dankie vir die koek, Tannie." Tannie: "Aag, dis sommer niks." Jannie: "Ek het ook so gedink, Tannie, maar my ma het gesê ek moet maar in elk geval dankie sê."





SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--