DEEGLIK ONDERSOEK -- JOKE
Nadat Dr Willis vir Martha deeglik ondersoek het stap hy na die wagkamer en sê vir oom Gert: "Ek wil jou nie ontstel nie," sê hy " . . . Maar ek hou gladnie van hoe Martha lyk nie!" "Ek ook nie" antwoord Gert " . . . maar sy is 'n baie goeie kok en sy sorg goed vir die kinders!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--