DIE AMERIKANER EN DIE BOER

DIE AMERIKANER EN DIE BOER -- JOKE


Die Amerikaner en die Boer stry oor hoe vinnig dinge gebeur in hulle lande. "By ons in Amerika bou hulle sesverdieping-geboue in een dag," sê die Amerikaner. "Dis niks," sê die Boer. "Ek stap een môre werk toe en sien hoe hulle die fondament van 'n gebou gooi. Toe ek die aand huis toe gaan, is hulle besig om die huurders uit te jaag wat agter is met hulle huurgeld."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--