DIE BEKOMMENDE PASIENT -- JOKE
Die bekommerde pasiënt vra die dokter hoe lank hy nog het om te lewe. "Tien," sê die dokter. "Tien wat, dokter?" vra die pasiënt. "Tien jaar, tien maande, of wat?" Die dokter gaan ongestoord voort: "Nege, agt, sewe, ses …"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--