DIE BESTE ANTWOORD

DIE BESTE ANTWOORD -- JOKE




Jannie kom baie opgewonde huis toe van die skool af. "Ma, ek het vandag die beste antwoord in die klas gegee! Ek het gesê 'n papegaai het drie pote." "Maar my kind, " sê sy ma verbaas, "'n papegaai het dan net twee bene." "Ja, maar die ander kinders het gesê vier!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--