DIE BLONDINE KOOP TWEE PAKKIES

DIE BLONDINE KOOP TWEE PAKKIES -- JOKE



Die blondine koop twee pakkies motbolletjies by die apteek. Die volgende dag is sy terug om nog te koop. "Sjoe, maar daar moet baie motte in jou woonstel wees," sê die apteker. "Nie reg nie," sê die blondine. "Ek sukkel net om hulle raak te gooi."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--