DIE BLONDINE STOOT HAAR SUSTER

DIE BLONDINE STOOT HAAR SUSTER -- JOKE


Die blondine stoot haar suster se klein babatjie in 'n stootwaentjie. Toe hulle by 'n afdraand kom, val die blondine oor 'n klip en die waentjie ruk uit haar hand uit en trek by die afdraand af. Gelukkig was die blondine nie bang nie, want sy het geweet daar is 'n stopstraat voor.

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--