DIE BOER EN DIE ENGELSMAN

DIE BOER EN DIE ENGELSMAN -- JOKE


'n Boer en 'n Engelsman het langs mekaar geboer. Dit reën 'n paar dae lank en die Boer sien die Engelsman se groot dam is baie vol en kan moontlik breek. "Ek dink jy moet hom gaan sê om die sluise oop te maak sodat dit in die kleiner dam kan loop," sê sy vrou, en hy maak so. 'n Rukkie later is hy terug met 'n blou oog. "En dit?" vra sy vrou. "Moenie my vra nie, toe ek hom sê van die dam, toe moker hy my." "Maar wàt het jy gesê?" "Ek het net gesê: 'Man, you big dam full!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--