DIE BOER LE EN SLAAP IN SY

DIE BOER LE EN SLAAP IN SY -- JOKE


Die boer lê en slaap in sy huis toe die selfoon skielik begin lui. Toe hy antwoord, is dit ou Petrus op die plaas. Petrus sê : " Baas , baas , jy moet gou kom, hier's groot dinges op die plaas. Die boer vra toe "Wat is fout?" Petrus: "ek, ek kannie oor die phone verduidelik nie my baas, jy, jy moet kom hier by die plaas." Toe die boer daar kom sê Petrus: "een van die skape, hy het hom die 16 babies gekry, die skap hy salle hom nie kan voer almal van daai babies nie" Die boer ry toe na die nood apteek en vra vir die dame agter die toonbank, "verskoon tog dame, het jy lam tiete?" Koel en kalm antwoord sy: "Nee, Meneer, dis net 'n kak bra."




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--