DIE BOER SE VYJARIGE SIEN

DIE BOER SE VYJARIGE SIEN -- JOKE




Die boer se vyjarige sien vir die eerste keer hoe sy pa een van die koeie help kalf. Die boer besef dat hy nou dalk sy eerste toespraak oor die bytjies en die blommetjies sal moet hou. "Enige vrae?" vra die boer. "Net een", sê die kind. "Hoe vinnig het daai kalf getrek toe hy die koei getref het?"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--