DIE BUURT SE BEKENDE -- JOKE
Die buurt se bekende alkoholis steier huistoe en loop teen sy priester vas, wat toe navraag doen oor die bult in sy baadjiesak. "O, dis heilige water, Vader," gee die vabond ewe vroom sy verduideliking. Die leraar draai die prop af en ruik daaraan. "Dis skoon brandewyn," sê hy. Roep die dronkie uit, "'n wonderwerk!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--