DIE DOMINEE HET ELKE WEEK

DIE DOMINEE HET ELKE WEEK -- JOKE


Die dominee het elke week 'n kinderboodskappie as deel van die diens gehad. Die kinders het om hom voor die kansel kom sit, en hy het toe met hulle oor die hemel gesels. Aan die einde van sy praatjie vra hy: "Wie van julle wil hemel toe gaan?"

"Ek wil!" roep een van die dogtertjies uit.

"En wat moet jy eers doen om daar te kom?" vra die leraar.


"Doodgaan!" roep een van die seuntjies.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--