DIE DOMINEE SE NIGGIE TROU

DIE DOMINEE SE NIGGIE TROU -- JOKE



Die dominee se niggie trou. Hy kan nie daar wees nie en stuur 'n telegram. Hy is baie suinig en gebruik so minder woorde as moontlik: "Baie geluk. 1 Joh 4:18. Ds Poggenpoel." Toe die niggie die telegram ontvang, staan daar: "Baie geluk. Joh 4:18" Die niggie slaan die vers na. Sy is baie verbaas toe sy die volgende woorde lees: Jy het reeds vyf gehad. En die een wat jy nou het, is nie jou man nie.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--