DIE EEND LOOP BY DIE KROEG

DIE EEND LOOP BY DIE KROEG -- JOKE


Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: " Het jy brood?"
Kroegman: Nee
Eend: Enige brood?

Kroegman: Nee
Eend: niks brood nie?
Kroegman: Nee, ons het nie enige brood nie!!!
Eend: Nie eers ou brood nie?
Kroegman: Is jy doof of wat? Ons het nie brood nie!!

As jy my weer vra, gaan ek jou bek aan die kroegtoonbank vasspyker
Eend: Het jy spykers?

Kroegman: Nee

Eend: En brood?

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--