DIE FISIKA PROF

DIE FISIKA PROF -- JOKE




Die fisika prof is besig om 'n moeilike konsep aan sy mediese studente te probeer verduidelik toe 'n knaap vra: "Hoekom moet ons hierdie gemors leer?"
"Fisika red lewens" sê die prof.
"Hoe kan Fisika lewens red?" vra die voorbarige student weer.
"Vir een ding," antwoord die proffie '... dit keer dat idiote dokters word!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--