DIE HELE AAND LANK -- JOKE
Die hele aand lank is die klant in die restaurant besonder veeleisend en die kelner moet net draf. Skielik hoor die kelner 'n harde slag en die man wuif hom nader. "Kelner," sê die man, "daar lê my eier nou op die vloer. Wat moet ek nou doen?" "Kekkel, meneer, kekkel!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--