DIE KLEIN MUISIE WAAG

DIE KLEIN MUISIE WAAG -- JOKE



Die klein muisie waag dit die eerste keer buite die nes en kom op ‘n grot vol vlermuise af. Hy hardloop opgewonde huis toe en sê vir sy ma: “Mamma, Mamma, as ek groot is, gaan ek ook by die lugmag aansluit!”




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--