DIE KLIENT SKAKEL SY -- JOKE
Die kliënt skakel sy prokureur oor sy rekening.
Prokureur: "Jy skuld my 'n deposito van R80 000 en 36 maandelikse paaiemente van R7 280."
"Klink soos 'n huurkoopkontrak vir 'n motor." sê die kliënt verbaas.
"Dit is," antwoord die prokureur, "Myne!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--