DIE KROEGMAN VRA DIE MAN

DIE KROEGMAN VRA DIE MAN -- JOKE


Die kroegman vra die man wat by die toonbank sit: Wat wil jy hê? " Whiskey asb" sê die man. Die kroegman gee vir hom die drankie en sê "Dit sal vyf Rand wees" "Ek skuld jou niks - toe jy vir my die drankie aangebied het het jy niks van betaal gepraat nie en dit was 'n konsepkontrak by aaname. Die kroegman vervies hom net daar en hy sê "Goed jy het my uit 'n drankie verkul maar ek wil jou nooit weer in my kroeg sien nie!" Die volgende aand sit die man weer op dieselfde plek. Toe die kroegman hom sien sê hy "Wat soek jy alweer hier - ek het jou gesê ek wil jou nie weer in my kroeg sien nie!" "Waarvan praat jy - ek was nog nooit voorheen in hierdie kroeg nie!" sê die besoeker. Die kroegman is effens verward en hy sê half binnesmonds " Ek is jammer maar dan moet jy 'n dubbel hê!" Onmiddelik antwoord die man "Dit sal gaaf wees - maak dit whiskey!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--