DIE LEKKERSTE WERK

DIE LEKKERSTE WERK -- JOKE




Advertensie in die Career Classics: "Ongetroude man, gewillig om te reis, alle kostes gedek.  Moet eie sker en skeermes hê."

Koos doen aansoek.

"Ja," sê die klerk, "dis 'n modelagentskap.  Hulle soek iemand om die modelle te skeer en hulle bikini­lyne te trim.  Die job betaal baie goed, maar daar is 'n paar negatiewe aspekte. Jy sal moerse baie moet travel ­ Bahamas, Tahiti, London, Parys  ­­­ en natuurlik heeldag in kaal modelle moet vaskyk."

"Gaaf," sê Koos, "waar gaan ek vir die onderhoud?"
"Hier in die Kaap," sê die klerk, "en hier is jou treinkaartjie Secunda toe."
Koos vra verward: "Secunda?? Ek dog die interview is in die Kaap??"
Klerk gee hom  'n skewe kyk: "Ja, maar dis waar die einde van die queue is!!!"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--