DIE MAN KOM BY DIE HUIS

DIE MAN KOM BY DIE HUIS -- JOKE



Die man kom by die huis en kry sy blonde vrou bewusteloos voor die televisie. Na 'n groot gesukkel kry hy haar uiteindelik by. "Wat het gebeur?" vra hy. "Ek was besig om aërobiese oefeninge voor die TV te doen. Die instrukteur het gesê: 'asem in, asem uit …', en toe gaan die krag af."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--