DIE MAN SUKKEL BAIE ERG

DIE MAN SUKKEL BAIE ERG -- JOKE




Die man sukkel baie erg met tandpyn. Hy gaan na die tandarts toe dat die tand getrek word maar weier verdowing. Die tandarts bied hom toe 'n viagra aan. Die man vra:" Gaan dit die pyn verdoof?" Tandarts antw, " nee maar dit gaan vir jou iets gee om aan vas te hou!".



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--