DIE MEDIESE PROF -- JOKE
Die mediese prof stap saam met 'n groep studente deur 'n hospitaalsaal en toets hul diagnotiese vermoë. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde. By een van die beddens verloop die toets so:
Professor: Simptome?
Student: Hoofpyn, seerkeel en hoë koors, professor.
- Diagnose?
- Verkoue, professor.
- Behandeling?
- Disprin, professor.
- Dosis?
- Koning, professor
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--