DIE MIDDELJARIGE MAN

DIE MIDDELJARIGE MAN -- JOKE


Die middeljarige man laai 'n ou dronk boemelaar op om hom 'n lift te gee. Die ou omie vra: "Sho, wat ish jou naam sheunie?" Die bestuurder antwoord: "Paulus, Oom." Na so 'n rukkie vra die oom weer: "Wat het jy geshê is jou naam?" Ewe geduldig antwoord die ou weer: "Paulus, Oom." Na 'n lang ruk van stilte vra die ou bemelaar skielik: "Shê vir my, Paulus, het daai Effesiërs toe ooit vir jou teruggeskryf?"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--