DIE MIERE WORD MOEG -- JOKE
Die miere word moeg vir die renoster wat elke dag hulle huis stukkend skoffel. Hulle hou vergadering en besluit dat Willie, die sterkste mier, iets aan die saak moet doen. Willie skuil agter 'n bos en wag die renoster in. Toe die renoster regoor die bos is, hardloop Willie op sy vinnigste teen die renoster se poot op en op en op … Toe hy uiteindelik by die renoster se nek uitkom, skree sy makkers op die grond: "Wurg hom, Willie, Wurg hom!!!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--