DIE MOEDELOSE MA

DIE MOEDELOSE MA -- JOKE



Die moedelose ma wie se seuntjie net nie wou end kry nie vra uiteindelik " Jannie, hoe dink jy gaan jy eendag in die hemel kom?" Die seuntjie het bietjie daaroor gedink en sê toe: " Ek sal in en uit hardloop tot Petrus vir my sê "Liewe aarde, Jannie, kom nou in of bly buite!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--