DIE OGGEND MET ONTBYT

DIE OGGEND MET ONTBYT -- JOKE



Die oggend met ontbyt kla die een tante van die ouetehuis dat sy nie 'n oog kon toemaak nie omdat 'n jong man die hele nag aan haar deur bly hamer het. "Hoekom het jy nie die deur vir hom oopgemaak nie?" vra haar vriendin. "Is jy mal? Dan sou hy mos uitgegaan het!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--