DIE ONDERWYSERES BESPREEK

DIE ONDERWYSERES BESPREEK -- JOKE



Die onderwyseres bespreek "bloedsomloop" met die kinders. "As ek nou op my kop sou staan, sal die bloed in my kop inloop en ek sal rooi word in my gesig. Is dit so?" "Ja , juffrou" antwoord die klas. "Nou wie kan vir my sê hoekom hardloop die bloed nie in my voete in as ek regop staan nie?" Klein Jannie skree agter uit die klas uit "Omdat juffrou se voete nie leeg is nie!"





SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--