DIE ONSIGBARE MAN

DIE ONSIGBARE MAN -- JOKE



"Pa, hier is iemand by die voordeur," roep Jannie. "Wie's dit?" vra Koos. "Ek weet nie, Pa. Hy sê hy is die onsigbare man." "Sê vir hom ek kan hom nie nou sien nie," antwoord Koos.





SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--