DIE OPERASIE SAL -- JOKE
Dokter: “Die operasie sal twintigduisend rand kos:
Vyfduisend deposito en vyfhonderd per maand.
“Jislaaik,” sê die pasiënt. “Dit klink of ek ‘n motor koop.”
“Dis reg, Jy koop een vir my.”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--