DIE OU GAAN NA DIE DOKTER

DIE OU GAAN NA DIE DOKTER -- JOKE


Die ou gaan na die dokter se spreekkamer om die uitslag van sy vrou se toetse te gaan haal. Die dametjie aan diens sê vir hom: "Ek is vreeslik jammer Mnr. maar daar het bietjie van 'n probleem ingesluip. Ons het jou vrou se toetse saam met 'n ander dame met dieselfde van s'n na die pataloë toe gestuur. Die uitslae het nou teruggekom maar ons weet nie wie s'n is wie s'n nie. Die nuus is of 'sleg' of 'slegter'!" "Hoe bedoel jy nou" vra die ou benoud. "Wel die een vrou het Alzheimer's en die ander een het Vigs! - ons weet nie wie is wie nie" "Kan ons dalk die toets laat oor doen ?" vra die man. "Die mediese fonds wil nie twee keer vir sulke duur toetse betaal nie." antwoord sy weer. "Nou wat staan my nou te doen?" wil die bekommerde man weet. "Wel, jou mediese fonds beveel aan dat jy jou vrou in die middel van die dorp moet gaan aflaai. Indien sy self die pad huistoe vind - moet jy liewers nie by haar slaap nie!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--