DIE OU OMIE LE IN DIE

DIE OU OMIE LE IN DIE -- JOKE

Die ou omie lê in die hospitaal, op pad teater toe. ñ Jong blonde verpleegster

kom ingetrippel met sy verslag in die een hand en ñ bakkie met skeergoed in die

ander hand.

"Goeiedag oom! Af met die broekie vir my!"


"Nou vir wat, Nursie, wat wil jy nou maak?"

"Ek wil jou skeer, Oupa, want ons gaan jou mos vandag besny!" antwoord sy.

"Nee, man, ek is hier vir ñ oog operasie!" gil die ou omie verskrik.

Nou verloor sy haar humeur: "Kyk, Oupa, ek het nie tyd vir nonsies nie, hier
staan dit in jou verslag: VERWYDERING VAN DIE HORINGVLIES!"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--