DIE PA HELP SY SEUN -- JOKE
Die pa help sy seun by n vulstasie naby die Universiteit. Eendag se die pa,
Piet al hierdie mooi meisies wat hier stop. Jy weet ek is nog glad nie so oud
nie, maar almal noem my "Oom" - ek sal hulle nog n ding of twee kan wys. Piet
se toe vir hom om hulle te wys as een hom weer oom noem.
Die volgende student stop en sy se: Maak asseblief vol,
Oom ......................... sy kyk af en se: Was sommer die voorruit terwyl
OOM die chamoix (shammy) daar het!
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--