DIE PASIENT SIT IN DIE

DIE PASIENT SIT IN DIE -- JOKE


Die pasiënt sit in die dokter se spreekkamer. "Sê aaa," sê die dokter. "Nee, ek is nie siek nie," sê hy. "Ek kom net my rekening betaal." "A-haa!" sê die dokter. "Waarvoor het u daardie pasiënt geopereer?" vra die mediese student aan die dokter. "Vir honderd rand," sê die dokter. "Nee, ek bedoel, wat het hy gehad?" "Honderd rand."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--