DIE POLISIE KRY 'n TELEFOON

DIE POLISIE KRY 'n TELEFOON -- JOKE


Die polisie kry 'n telefoon oproep om hulp.

"Help asseblief, hier het nou net 'n kat deur die venster geklim!"

"Wat bedoel jy, 'n kat?" vra die polisieman.

"'n Kat! 'n blêrrie kat! Hier kom die kat vir my!"

"Maak jy 'n grap?" vra die polisieman. "Met wie praat ek?"

"Met die blêrrie papegaai !!!!!


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--